Badisa News

Dear adolescent and caregiver Allow me to share my story with you. At the age of ten, my mother closed her eyes and left this earth due to kidney failure. At the age of 11, I became “n Ouma kind”. Financially life became too expensive for her to take care of me let alone I […]

Vakansiesorg is ‘n wonderlike manier om ‘n positiewe invloed te hê in kinders se lewens. Daar is talle kinders wat tydens vakansies in die Kinder- en Jeugsorgsentrums moet aanbly, omdat daar niemand is wat hulle kan inneem nie. Mevrou Sarah Bruintjies is een van Badisa Tygerberg se vakansie ouers vir kinders wat in Kinder- en […]

Deur: Charlene van Romburgh Ons werklikheid word elke dag omring met politiek, armoede, swaarkry, depressie en die onsimpatiek van uitgeputte bronne. Ons begin verby mekaar lewe, ons sukkel om ons kop op te lig, en ons begin verwyt en blammeer. “Dis die realiteit.” “Ons mag nie kla nie.” “Niemand luister tog na ons nie.” “Ek […]

By Badisa Tygerberg is ons bewus dat jongmense vandag baie blootgestel word aan negatiewe invloede, soos geweld en dwelmmisbruik. Ons kry baie moeders, vaders, oumas en ander familie wat bekommerd is oor ‘n tiener seun of dogter wat dwelmafhanklik is. Hierdie is ‘n baie moeilike situasie, want die tieners weier om samewerking te gee a.g.v. groepsdruk, […]